Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799382839 | Published: August 1, 2017 |

50 Boerekosgeregte

50 Boerekosgeregte

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 120
Regular price Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Lekker kos is deel van Suid-Afrika se koserfenis en tradisionele boerekos beteken vir meeste mense huiskos, soos net jou ma of ouma kon voorberei.
50 Boerekosgeregte is 'n samestelling van goed-beproefde resepte uit die kombuise van die Vroue Landbouvereninging van die Noord-Kaap - dus is daar resepte vir weeksdag-etes, spesiale geleenthede en familiesaamtrekke.
Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik bekombaar is by jou plaaslike supermark.
Die resepte sluit in immergroen treffers soos:
- Korslose souttert
- Basaarpoeding
- Gestolde komkommerslaai
- Kerrievleis-vetkoeke
- Snoektert
- Karringmelkroosterkoek
- Groenboontjiebredie

Author Samestelling

View full details