Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799382860 | Published: April 1, 2017 |

50 Blaaskansblokraaie 9

50 Blaaskansblokraaie 9

Regular price R 95
Regular price Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse nie, dit is 'n noodsaaklikheid. 50 Blaaskansblokraaie bied aan woordraaisel-liefhebbers die geleentheid om jou skoene uit te skop, 'n koppie koffie te maak, 'n potlood op te tel en jou gunstelingtydverdryf te beoefen. Die boek bestaan uit 50 woordraaisels wat jou sal uitdaag, jou sal laat kopkrap en jou tone sal laat krul van lekkerkry.

Author Samestelling

View full details