Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799382877 | Published: May 1, 2017 |

Vrouekeur 50 breipatrone

Vrouekeur 50 breipatrone

Regular price R 370
Regular price Sale price R 370
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Vrouekeur 50 breipatrone bied 'n breibonanza vir die ywerige handwerker. Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe breipatrone in een boek, opgedeel in 5 temas: Babas, Meisies, Seuns, Mans en Troeteldiere. Die moeilikheidsgraad van die patrone en tegnieke wat gebruik word wissel, wat die boek ideaal maak vir beginners asook brei-entoesiaste met meer gevorderde vaardighede. Projekte wat aangepak word wissel van skattige babamussies en -truitjies tot truie, serpe en musse vir kinders en vir mans. Troeteldierliefhebbers sal mal wees oor die hoofstuk wat items vir troeteldiere, soos verskeie hondejassies, 'n drasak, katbedjie en - speelgoed, bevat! Die boek bevat ook 'n lys van brei-afkortings in Afrikaans en Engels.

View full details