Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799382884 | Published: January 18, 2018 |

50 Prutpotgeregte

50 Prutpotgeregte

Regular price R 120
Regular price Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Woelige weeksdae wat fyn verdeel word tussen werk, skool, sport en huiswerk beteken nie dat aandete moet bestaan uit gebakte boontjies op roosterbrood nie. 50 Prutpotgeregte wys vir jou hoe om met behulp van jou prutpot (slow cooker) en minimale voorbereiding heerlike bredies, sop, sappige braaistukke en selfs poeding kan gaarmaak terwyl jy aandag aan belangriker dinge skenk.
Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik by jou plaaslike supermark bekombaar is.
Die resepte bestaan uit treffers soos:
Hoender-en-rooiwynstowe met kruiekluitjies
Romerige Sweedse frikkadelle
Gevlokte beesvleis
Koolrolletjies
Murgpampoentjiesop
Hongaarse ghoelasj
Italiaanse varkboud
Geurige biefkerrie
Sjokoladekoek
Sjokolade-en-grondboontjiebotterpoeding

50 Prutpotgeregte gee ook wenke oor hoe om jou prutpot optimaal te gebruik en te versorg.

Author Samestelling

View full details