1
/
of
1
ISBN: 9780799382976 | Published: December 7, 2017 |
50 Blaaskansblokraaie 11
50 Blaaskansblokraaie 11
Author:Samestelling
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse nie, dit is 'n noodsaaklikheid.
50 Blaaskansblokraaie bied aan woordraaisel-liefhebbers die geleentheid om jou skoene uit te skop, 'n koppie koffie te maak, 'n potlood op te tel en jou gunstelingtydverdryf te beoefen. Die boek bestaan uit 50 woordraaisels wat jou sal uitdaag, laat kopkrap en jou tone sal laat krul van lekkerkry.
Author Samestelling
Share
