Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799383171 | Published: March 1, 2017 |

Angelique en die boekanier

Angelique en die boekanier

Author:Dina Botha
Regular price R 165
Regular price Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Angelique van Olgen het op veertien al 'n onverskrokke gees. Nie eens 'n wilde seerower verskrik haar nie. Sy is net so ontembaar soos haar vlamrooi hare en sy laat geen man haar hiet en gebied nie. Maar dis moeilik om nie die knie voor die ewe formidabele aristokraat Graaf Dante de Péronne te buig nie. Hy bekoor haar, maak vreemde wilde begeertes in haar wakker en toets haar onskuld. Selfs toe hulle deur omstandighede verplig word om te trou behou Dante sy afstand. Hy gaan die Kaap sonder haar verlaat. Hy is op 'n missie en dit sluit haar nie in nie. (TWEEDE DRUK)

Author Dina Botha

View full details