Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799383638 | Published: May 1, 2017 |

Hoezit 12: Die wonderwôreld van vreemde diere

Hoezit 12: Die wonderwôreld van vreemde diere

Regular price R 95
Regular price Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Waar sal jy vlieënde paddas kry?
Watter soort bok het tande soos Dracula?
Watter diertjie kan kilometers onder die see en selfs in die buitenste ruimte oorleef?
Waar sal jy 'n verkleurmannetjie kry wat so groot soos 'n kat is?
Ontdek van die vreemdste diere op ons planeet met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van vreemde diere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Maak van naderby kennis met vampiervlermuise, ietermagogs en tapirs - en verstom jou aan van die eienaardigste diere wat jy ooit gesien het! Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

Author Jaco Jacobs

Author Fanie Viljoen

View full details