Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799383645 | Published: September 11, 2017 |

Hoezit 13: Die wonderwêreld van seelewe

Hoezit 13: Die wonderwêreld van seelewe

Regular price R 95
Regular price Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Watter jellievis se gif is dodeliker as 'n kobra s'n? Hoeveel tande het 'n witdoodshaai? Watter soort vis word so groot soos 'n skoolbus? Watter pikkewyn klink nes 'n donkie? Ontdek die wonderlike wêreld van ons oseane met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van seelewe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet 'n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly! Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

Author Jaco Jacobs

Author Fanie Viljoen

View full details