Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799383669 | Published: July 1, 2017 |

Zackie Mostert 13 en die super-stinkbom

Zackie Mostert 13 en die super-stinkbom

Regular price R 135
Regular price Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Zackie hou nie juis van sing nie ... maar die skoolkoor gaan binnekort op 'n FANTASTIESE kamp. Die koorkamp is by die see - en boonop kan hulle twee dae skool misloop!
Daarom besluit Zackie en Vincent om in die koor te sing. Kort voor lank begin Anton, die skoolboelie, hulle egter terg.
En boonop vind hulle uit die rugbykamp is dieselfde tyd as die koorkamp ... Die koor was 'n VROT idee! Maar dan maak Zackie en Vincent onverwags nuwe vriende - en hulle kry 'n plan om Anton 'n les te leer ... 'n Baie STINK plan!

Author Jaco Jacobs

View full details