1
/
of
1
ISBN: 9780799383676 | Published: July 1, 2017 |
Zackie Mostert 14 en die slim speurder
Zackie Mostert 14 en die slim speurder
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 135
Regular price
Sale price
R 135
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die hele skool is in REP EN ROER. Die beroemde sangeres Jenny Jay gaan 'n konsert by die skool hou ... en sy gaan haar nuutste MUSIEKVIDEO daar kom verfilm! Maar dan verdwyn die sangeres se baie duur halssnoer. En iemand dink Zackie se beste vriend, Vincent, het dit gevat ...
Zackie besluit hy gaan sy lyf SPEURDER hou om Vincent se onskuld te bewys!
Author Jaco Jacobs
Share
