Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799383683 | Published: July 1, 2017 |

Skwiek

Skwiek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Stephen Wallace
Regular price R 190
Regular price Sale price R 190
Out of print
VAT included.

'n Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik!
Op 'n dag kry Nathan 'n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is 'n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek.
En hy is nie sommer 'n gewone hamster nie ... hy het 'n ongelooflike superkrag!
Nathan vat vir Skwiek saam skool toe. Hy gebruik hom om die onnies en die skoolboelie te hipnotiseer! Dis groot pret!
Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op 'n geheime sending ... en 'n gevaarlike skurk is warm op hul spoor.
'n Skreeusnaakse, aksiebelaaide avontuur vol skurke, jaagtogte, geheime agente, kaaskrulle ... en hamster-hipnose!

Author Jaco Jacobs

Illustrator Stephen Wallace

View full details