Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799383690 | Published: July 1, 2017 |

Sanri Steyn 7: Die vampiere van vlermuishoogte

Sanri Steyn 7: Die vampiere van vlermuishoogte

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sanri is opgewonde toe sy hoor dat haar beste vriend, Markus, se neef op Raaiselfontein kom bly. Sy kan nie wag om vir Danté te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly immers in Vlermuishoogte - 'n geheimsinnige ou kasteel buite die dorp.
Maar kort voor lank begin Sanri se neus weer kriewel. En dit beteken net een ding - sy ruik 'n storie ...
Waarom lyk dit asof Danté se pa 'n skaduwee soos 'n vlermuis het?
Watter geheime skuil in die grillerige kasteel?
En is Markus regtig in groot gevaar, soos sy neef hom waarsku ...?
Oor die reeks
Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n wêreldbekende joernalis te word. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Sy en haar vriend Markus beleef allerlei vreemde avonture op Raaiselfontein. Die aweregse humor, lekker grillerige temas en fantastiese illustrasies in hierdie reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!
Titels in die reeks
Sanri Steyn 1: Doktor Zombos se geheime formule (9780799366723)
Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat (9780799366730)
Sanri Steyn 3: Die seun met die superkat-kragte (9780799372915)
Sanri Steyn 4: Die spookmeisie van Raaiselfontein (9780799372915)
Sanri Steyn 5: Die monsters van Middernagstraat (9780799380033)
Sanri Steyn 6: Die nag van die weerwolwe (9780799379068)
Sanri Steyn 7: Die vampiere van vlermuishoogte (9780799383690)

Author Theresa van Baalen

Illustrator Johann Strauss

View full details