Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799383782 | Published: September 17, 2017 |

Die Eensame krokodil

Die Eensame krokodil

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 120
Regular price Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ooo … Ek is 'n eensame krokodil. Mense kyk vir my en gril. Ek soek maters hoog en laag, maar almal sê ek vreet te graag. Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met Betty Misheiker se liedjies oor die dapper muis wat kamstig bang is vir niks; die lappop wat saam met die vrot pampoen en die stukkende skoen op die ashoop beland; en die eensame krokodil wat die luisteraar nooi om in die water te klim. Hierdie reeks bestaan uit drie oulike prenteboeke gebaseer op die lirieke van Misheiker se immergroen kinderliedjies 'Die lappop', 'Die eensame krokodil' en 'Die dapper muis'.

Author Bettie Mischeiker

Illustrator Johann Strauss

View full details