Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799383959 | Published: February 23, 2018 |

Reënboogrant Tieners Omnibus 1

Reënboogrant Tieners Omnibus 1

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Partytjies en penaries
Hunks en hamburgers
Raves en rugstekers

Reënboogrant Maats volg Shani, Sunette en hul gesin se avonture terwyl die meisies op laerskool is, terwyl die meisies in die Reënboogrant Tieners-reeks op hoërskool is en die tipiese uitdagings en opwinding van dié tydperk beleef.
En nou is die reekse vir die eerste keer in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe - die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword.
Hierdie omnibus bevat die titels:
Partytjies en penaries
Hunks en hamburgers
Raves en rugstekers

View full details