ISBN: 9780799383966 | Published: February 15, 2018 |
Mieke en die meerminne 1 Geheime onder die see
Mieke en die meerminne 1 Geheime onder die see
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Mieke is mal oor meerminne.
Haar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies.
Maar Mieke is oortuig hulle bestaan regtig.
Een oggend toe Mieke saam met haar oupa op sy vissersboot uitgaan, ontdek sy iets wat haar hele lewe verander.
'n Regte, egte meermin wat in haar oupa se visnet verstrengel is! Mieke help die meermin, en kort voor lank kry sy die geleentheid om by haar in 'n betowerende koninkryk onder die see te gaan kuier. Daar vind sy allerhande fantastiese geheime oor die meermense uit.
En dit is die begin van 'n betowerende avontuur onder die see!
Author Miranda Jones
Illustrator Samantha van Riet
Share
