ISBN: 9780799383973 | Published: February 15, 2018 |
Mieke en die meerminne 2 Die koningin se konsert
Mieke en die meerminne 2 Die koningin se konsert
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Mieke is mal oor meerminne.
Haar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies.
Maar Mieke weet hulle bestaan regtig.
En danksy die meerminprinses Luna en haar betowerde skulpkammetjie, kan Mieke deesdae by die meerminne in hul ongelooflike onderwater-wêreld gaan kuier!
Mieke is baie opgewonde toe sy uitvind Luna se ma verjaar. Al die meermense gaan 'n spesiale verjaardagbal vir die meermin-koningin hou - en Mieke is ook uitgenooi!
Maar dan vind Mieke en Luna uit al die musiekinstrumente het verdwyn. Hoe op aarde gaan hulle betyds die orkes gereed kry vir koningin Morwenna se spesiale konsert?
Author Miranda Jones
Illustrator Samantha van Riet
Share
