Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799383997 | Published: March 1, 2018 |

Baba se eerste kleure

Baba se eerste kleure

Author:Priddy
Regular price R 115
Regular price R 0 Sale price R 115
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.
Kleure
Leer meer oor kleure met hierdie pragtige kartonboekie vol helder kleurfoto's van alledaagse dinge. Dié interaktiewe bevat ook 'n spieëltjie waarin babas hulself kan sien.

Author Priddy

View full details