Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799384000 | Published: March 1, 2018 |

Baba se eerste woorde

Baba se eerste woorde

Author:Priddy
Regular price R 115
Regular price Sale price R 115
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.
Woorde
Van speelgoed tot kos tot diere - stel jou baba bekend aan 'n versameling eerste sleutelwoorde met hierdie prettige kartonboek. Elke nuwe woord wat geleer word, word toegelig met 'n groot, kleurvolle foto en 'n eenvoudige woordetiket, terwyl klein handjies graag die gladde, gevormde bladsyrande sal verken.

Author Priddy

View full details