Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799384017 | Published: March 1, 2018 |

Baba se eerste plaasdiere

Baba se eerste plaasdiere

Author:Priddy
Regular price R 115
Regular price R 0 Sale price R 115
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.
Plaasdiere
'n Eerste kennismaking met plaasdiere. Op elke bladsy wag verskillende babadiere waarmee jy kan kennis maak. Kyk na die helderkleurige foto's en leer die woorde in hierdie fantastiese eerste diereboek waarop kleintjies versot sal wees.

Author Priddy

View full details