1
/
of
1
ISBN: 9780799384024 | Published: March 1, 2018 |
Baba se eerste wilde diere
Baba se eerste wilde diere
Author:Priddy
Regular price
R 115
Regular price
Sale price
R 115
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.
Wilde diere
Stel jou baba aan die vriendelike diere in hierdie prettige kartonboek bekend. Van leeuwelpies tot olifante en sjimpansees, is daar foto's van verskillende diere op elke bladsy, en eenvoudige vrae om te lees en te deel.
Author Priddy
Share
