Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799384246 | Published: October 22, 2017 |

Stoot en trek 1: Plaasdiere

Stoot en trek 1: Plaasdiere

Regular price R 115
Regular price Sale price R 115
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In Plaasdiere en Wilde diere kan babas en peuters uitvind wat ons oulike dierevriende doen. Hulle geniet hope genotvolle hand-oog-koördinasie terwyl hulle na die vrolike prentjies kyk, die interaktiewe elemente stoot en trek, en die stewige bladsye vasvat. Bekoorlike illustrasies leer hulle ook dat diere op verskillende en opwindende plekke bly.
Babas en peuters sal versot wees op hierdie reeks oulike interaktiewe boeke, perfek vir klein vingertjies! Stoot hier en trek daar, en wat gebeur? Hope skaterlagpret en geleenthede om dinge te leer. Daar is twee titels in die reeks: Plaasdiere en Wilde diere.

Author Rachel Elliot

View full details