ISBN: 9780799384277 | Published: June 1, 2017 |
Stalmaats 19 Pretrit
Stalmaats 19 Pretrit
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die skoolvakansie is om die draai.
Anri is baie opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Nadine is ook lief vir perdy - en Anri kan nie wag om haar aan Megan en Karen voor te stel nie.
Hulle gaan die vakansie hope pret by die ryskool hê, met ekstra rylesse en 'n spesiale Paaseier-soektog vir die Peace Shelter se kinders!
Maar dit lyk of Nadine ander planne het, en Anri se vriende by die ryskool is nie so beïndruk daarmee nie ...
Boek 19 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.
Author Lize Roux
Share
