Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799384284 | Published: June 1, 2017 |

Stalmaats 20 Perdediewe

Stalmaats 20 Perdediewe

Author:Lize Roux
Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Anri kan nie wag nie vir die langnaweek wat voorlê nie! Sy en haar gesin gaan lekker in die Kaap kuier. Hulle gaan met die kabelkar tot op Tafelberg ry, die akwarium besoek en hope pret hê. Boonop stem haar ouers in dat Jacques mag saamkom. Dit beteken hy kan self gaan kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan. Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur - en kort voor lank is Anri-hulle in groot gevaar ... Boek 20 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.

Author Lize Roux

View full details