Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799384291 | Published: October 27, 2017 |

La di da, Lulu

La di da, Lulu

Author:Lulu Reeks
Illustrator:Elsbeth Eksteen
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lulu droom daarvan om eendag 'n modeontwerper te word. Niks is vir haar lekkerder as om pragtige ontwerpe in haar rooi tekenboek te skets nie.
Die skool beplan 'n spesiale verjaardagfees. 'n Groot fees met lekker kos, 'n pretpark en speletjies. Daarom vra die skoolhoof vir Lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp. Iets asemrowends! Iets la-di-da waarmee hulle by die fees gaan optree.
Maar ongelukkig is daar 'n vreeslike misverstand - en Lulu verbrou haar enigste kans om die uniforms te ontwerp.
Lulu is stomgeslaan. Een van die ander kinders in die skool gaan die klere ontwerp en maak. Maar wie?

Author Fanie Viljoen

Author Lulu Reeks

Illustrator Elsbeth Eksteen

View full details