Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799384307 | Published: January 18, 2018 |

Kom ons praat oor waar babas vandaan kom

Kom ons praat oor waar babas vandaan kom

Illustrator:Michael Emberley
Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie maklik verstaanbare boek fokus op belangrike dinge waaroor kinders wonder: babas, voortplanting, liggame, gene, grootword, liefde, gesondheid en nog baie meer. Die inligting word op 'n eenvoudige en deernisvolle manier oorgedra met humoristiese kommentaar van 'n baie nuuskierige voëltjie en 'n teësinnig by wat sou verkies om eerder nie oor dié dinge te praat nie! Vrolike volkleur-strokiesprent-illustrasies help om die teks nog meer toeganklik te maak.
Hierdie eerlike en snaakse gids vir jong kinders oor babas, liggame, liefde, seks, voortplanting en families het reeds wêreldwyd klassieke status verkry. En na baie versoeke deur ons lesers is dit nou weer in Afrikaans beskikbaar.

View full details