1
/
of
1
ISBN: 9780799384376 | Published: March 1, 2018 |
My eerste woordeboek: Afrikaans, Engels, Noord-Sotho, Zoeloe
My eerste woordeboek: Afrikaans, Engels, Noord-Sotho, Zoeloe
Author:Maja Sereda
Regular price
R 195
Regular price
R 0
Sale price
R 195
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Vrolike, prettige eerste woordeboek vol kleurryke illustrasies. Kinders sal hope pret hê en basiese woordeskat in vier van Suid-Afrika se amptelike tale aanleer terwyl hulle hierdie boek speel-speel verken. Maklike woord-prent-assosiasies word in Afrikaans, Engels, Noord-Sotho en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas sluit in: klere, kos, tuin, teenoorgesteldes, voëls, diere, skool, my liggaam en my familie. 'n Moet-hê-boek vir elke gesin se boekrak!
Author Maja Sereda
Share
