Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799384437 | Published: March 1, 2018 |

Buksie en Bella

Buksie en Bella

Author:Amy Hest
Illustrator:Polly Dunbar
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Buksie en Bella is heeldag besig, besig, besig! Hulle jaag mekaar, speel wegkruipertjie en hardloop rond en bont!
Hierdie pragtig geïllustreerde prenteboek is 'n ritmiese viering van die prettige, liefdevolle band tussen 'n baba en 'n hondjie.
In die klein rooi huis duik Buksie die hondjie onder die tafel in. Hy wag en kyk en wag nog 'n bietjie terwyl sy hart boems, boems, boems klop. En dan ... WHAAA! Uit die bloute verskyn die baba. Sy jil en gil en druk haar neus teen syne! Tyd om 'n nuwe wegkruipplek te kry ... Gou, Buksie! Gou, Buksie! Gou, Buksie .. GOU!
Met 'n snoesige, slaperige einde is hierdie die perfekte voorleesboek vir slaaptyd, en dit is 'n fantastiese geskenk vir jong lesers.

Author Amy Hest

Illustrator Polly Dunbar

View full details