Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799384451 | Published: March 2, 2018 |

Hoezit 15: My liggaam

Hoezit 15: My liggaam

Regular price R 95
Regular price Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Waarom is 'n gaap aansteeklik?
Hoekom is party mense kleurblind?
Wat laat jou hik?
Hoeveel keer klop jou hart per dag?
Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van die menslike liggaam kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!
Vind meer uit oor die verskillende liggaamstelsels wat jou aan die lewe hou, ontdek fassinerende feite oor jou hart, brein en ander organe, en vind uit waarom kieme jou siek kan maak en hoe om hulle te beveg!
Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

Author Jaco Jacobs

Author Fanie Viljoen

View full details