Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799384499 | Published: March 29, 2018 | Paperback

Die Slymboek

Die Slymboek

Author:DK
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Meer as 30 glibberige, glyerige, grillerige, kleurvolle resepte wat die jongklomp wys hoe maak jy ... slym!
Rek, trek, druk en speel met hierdie fantastiese, eenvoudige resepte wat van goedkoop, maklik bekombare en veilige alledaagse produkte gebruik maak. Maak jou eie Monsterslym met oë binne-in, koes vir die uitbarsting van Vulkaanslym, en lek jou lippe af vir heerlike, eetbare Sjokoladeslym!
Al die projekte word met behulp van duidelike stap vir stap foto's verduidelik. Vind ook in die feitekassies meer uit oor die wetenskap agter jou slymerige skeppings, en eksperimenteer met verskillende variasies van die resepte. Die nuutste aktiwiteitsgier vir kinders is klewerig, klouerig - en tonne pret. So, waarvoor wag jy - begin maak jou eie slym!
Al die slymresepte in die boek is boraksvry.

Author DK

View full details