Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799384567 | Published: August 1, 2017 |

Dagboek sonder grense

Dagboek sonder grense

Regular price R 350
Regular price Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dagboek sonder grense is 'n enige jaar-beplanner propvol inspirerende projekte wat jou kreatiwiteit vlerke sal gee. Dié pragtige hardeband publikasie bevat 'n bladsy vir elke dag van die jaar maar dit word nie aan 'n spesifieke weeksdag gekoppel nie. Die dagboek spog met bydraes deur skrywers soos Dina Botha, Alta Cloete, Chantelle de Wet, Madelie Human, Sophia Kapp, Riette Rust, Nan Steyn, Elsa Winckler, sowel as resepte van onder meer Koelsoem Kamalie & Flori Schrikker, Cass Abrahams, Annatjie Melck, Helen Schöer, Riana Scheepers en Sjef Snoekie. Daar is ook handwerk- en kunsvlytprojekte deur Christa Swanepoel, Thana Nel en Marlene Schoeman, sowel as woordraaisels en doodle-projekte deur XWord en Rina Burger.
Dames kan tred hou met hul afsprake, vriende en familie se verjaarsdae, sowel as inkopielyste, wat om te maak vir aandete, hoe hulle oefenprogram vir die week lyk, en wie gebede nodig het.

View full details