Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799384666 | Published: September 20, 2018 | Paperback

Lag sonder grense

Lag sonder grense

Author:RSG
Regular price R 325
Regular price R 0 Sale price R 325
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lag jou slap saam met een van RSG se gunsteling-omroepers!
Het jy die een gehoor van die radio-omroeper, die boek en die honderde grappies?
Ná die wegholsukses van Ian Wessels se vorige grapboek, Genade! EdeLAGbare, het hy nog 'n humoristiese boek saamgestel wat jou sal laat skaterlag!
Lag Sonder Grense bars uit sy nate van die grappe. Dié gewilde omroeper van Radio Sonder Grense (RSG) spaar niemand nie: Almal - van skoonma tot manlief; van baas tot Klaas - loop deur. Ian skeer heerlik die gek met alles wat 'n mens soms tog so swaar op die hart lê.
Nie net sal Lag Sonder Grense jou laat skud van die lag nie, dit sal jou ook genoeg materiaal gee om die beste grappe by jou volgende braai te vertel.
Lees, lag en voel ligter!

Author Ian Wessels

Author RSG

View full details