ISBN: 9780799384765 | Published: November 9, 2018 | Paperback
Van Afrikaans gepraat
Van Afrikaans gepraat
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
'n Nuwe boek oor Afrikaans se Afrika-komvandaan.
Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Was die Kaap regtig Hollands?
Hoe het die Khoi en die Portugese met mekaar handel gedryf?
Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans?
Wat is die invloed van townships op Afrikaans?
Hoe het die verskeie trekke Afrikaans beïnvloed? Die taalkontak wat daaruit gevolg het, of selfs ook die vrees vir taalkontak, is een van Afrikaans se belangrike stories.
Die skryf van Afrikaans het op verskillende maniere begin, met sterk invloede uit die Islam. Afrikaans se standaardisering gaan met heelwat vertellings gepaard.
Van Afrikaans gepraat is ook in Engels beskikbaar as Finding Afrikaans.
Author Christo van Rensburg
Author SAAWK
Share
