Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799385007 | Published: September 13, 2023 |

Malan & Coetsee Reeks 03: Moordhuis

Malan & Coetsee Reeks 03: Moordhuis

Regular price R 340
Regular price Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Moordhuis is die derde boek in die reeks met doktor Renata Malan as die hoofkarakter. Die eerste twee boeke in die reeks is Monstersaad en Bloedlyn. Renata is 'n profileerder met 'n donker verlede en 'n talent om in geweldsmisdadigers se koppe te klim. Die oorgeërfde boosheid wat in haar gene skuil maak van haar 'n gedugte teenstander en 'n gehate vyand. In hierdie roman word die sewejarige Gainsfordtweeling op grusame wyse in 'n skuur op Mooiplaats in die Bloemfonteindistrik vermoor.

Author Madelein Rust

View full details