Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799385090 | Published: July 1, 2017 |

Bernadine en die babawagter

Bernadine en die babawagter

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Bernadine stel iemand aan om na haar driejarige seuntjie te kyk. Miké se CV beïndruk haar die meeste so sy kry die pos. Maar dan blyk "Miké" eintlik Michael te wees - 'n onbeskryflik aantreklike en manlike ingenieur!

Author Arien Lubbe

View full details