Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799385281 | Published: August 1, 2017 |

Liefde vir 'n woudprins

Liefde vir 'n woudprins

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Haar grootste vrees is slange. Nou sit Maresa diep in Afrika opgeskeep met Garth Stetson - die beroemde slangkenner. Maar tog, die aantrekkingskrag tussen hulle is onmiskenbaar. Net een probleem: Maresa is verloof aan Huxley en professor Evans het haar visier op Garth.

Author Serena Steyn

View full details