Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799385304 | Published: August 1, 2017 |

Spore in die wind

Spore in die wind

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Tinki se werk op die plaas Blouberg is 'n droom totdat sy Zac, die nuwe baas, ontmoet. Hulle vryf mekaar verkeerd op, maar moet noodgedwone saam werk wanneer wildeperde in die distrik skielik verdwyn. Stadig maak wrewel plek vir liefde en Zac trap spore op haar hart.

View full details