ISBN: 9780799385458 | Published: August 1, 2017 |
Ontwakende passie
Ontwakende passie
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
(2de uitgawe) Celestine de Péronne se susters verwyl hul tyd met borduurwerkies, mooimaaksessies en dagdrome oor toekomstige mans, maar sy droom van om eendag die eienares van Lavoisier, die familieplaas, te wees. Sy bestuur reeds haar pa se plaas, teel perde, plant wingerde aan en maak wyn.
Haar pa stel 'n aantreklike en sjarmante Fransman, Argonne de Lattre, as stalmeester aan, maar hy verkies meisies soos haar susters. Hy is die eerste man wat haar soen; haar kop laat duisel. Hy vra haar om te kies; dis of hy of Lavoisier, en dis die moeilikste besluit van haar lewe.
Die vierde in 'n vierluik met Stem in die Wind, Angelique en die Boekanier, Ontembare Bruid.
Author Dina Botha
Share
