Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799385489 | Published: February 11, 2019 |

Pad vol dubbeltjies Omnibus

Pad vol dubbeltjies Omnibus

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Pad vol dubbeltjies - Madelie Human
Erika weet nie Brandt le Roux is nie haar bloedbroer toe hy ná veertien jaar op die plaas opdaag nie. Jare lank spartel sy alleen, nou stap hy bloot in, en sy word by die dag kwater.

Ninja in satyn - Lene de Waal
Jade is deel van die polisie-taakmag. Terwyl hulle op Sodwana is vir n duikoefensessie, daag die nuwe bevelvoerder op en sy weet instinktief dat hy 'n rol in haar lewe gaan speel.

'n Stukkie Hemel - Frenette van Wyk
Arabella aanvaar die werk as stalkneg op Elysium, nie net omdat sy so lief is vir perde, of om naby haar hemelsmooie aartsvyand, Stefan Marx, te wees nie. Sy wil haar eie plaas, Kartelrant, terugkry wat hy onder haar uit gekoop het.

View full details