ISBN: 9780799385496 | Published: February 11, 2019 |
Die aanbod Omnibus
Die aanbod Omnibus
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die aanbod - Alma Carstens
Karlien wil nie vir grond met die ryk buurman trou nie. En hoe vertrou sy haar eksverloofde as hy onverwags terugkeer en alles wil regmaak? Kan sy verhoed dat afkeer aan 'n man ongemerk liefde word?
Sy eingste meisie - Nerine le Roux
Sedert haar baas haar in die hoenderkostuum by die motorhawe uitgevreet het, straf hy Mila. Hoe skep sy 'n tuiste vir die vrou in Reuben de Wet se lewe noudat sy self lief is vir die man?
Ongenooide droomkaper - Vera Wolmarans
Yolandi skep droomtroues vir ander meisies. Net haar eie troue sal sy nooit reël nie want trou is nie vir haar nie. Maar sy het nie rekening gehou met 'n vreemdeling wat haar drome kaap nie.
Share
