ISBN: 9780799385502 | Published: February 11, 2019 |
Lief vir jou Omnibus
Lief vir jou Omnibus
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Lief vir jou - Bernette Bergenthuin
Willemien gaan nie met die man trou wat haar oupa en ouma vir haar uitgesoek het nie! Maar later, in die romantiese Frankryk, raak dinge ingewikkeld - soos dit nou maar eenmaal met 'n gerieflikheidshuwelik gaan.
Bruidskoor - Anna Penzhorn
Kiana Kruger haat klaviermusiek. As skakelbeampte moet sy Ludwig du Preez, die wereld se beste konsertpianis, op sy konserttoer vergesel. Hy's veeleisend, irriterend, tog kry Ludwig, die man, haar ampertjies in die sak.
Kayla se erfenis - Rika du Plessis
Kayla erf 'n Bosveldplaas, mits sy trou voor sy vier en twintig is. Maar die enigste man wat haar erfenis kan red, het haar lank gelede 'n onreg aangedoen. En hier kom hy nou haar hart vermurwe ...
Share
