ISBN: 9780799385519 | Published: February 11, 2019 |
Sy mooiste woorde Omnibus
Sy mooiste woorde Omnibus
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Sy mooiste woorde - Marilé Cloete
Deborah is 'n inkennige boekmens, nogal 'koud'. Niel is 'n rockster wat terugkeer verhoog toe en haar vriendskap nodig het. Vir meer sien sy nie kans nie want sy pas regtig glad nie by hom nie.
Vir altyd betower - Heila Theron
Natasha stamp haar motor en 'n ander motoris s'n, juis terwyl sy op pad is om vir 'n lening te gaan vra. En die bankbestuurder, wat sy orals raakloop, is net te betowerend.
Pad deur haar hart - Salomé Schutte
Seline sien Markus vir die eerste keer in tien jaar weer. Maar dis tog haar suster wat hy al die jare liefhet. Hoe weet Seline hy probeer nie nou net haar suster wakker skud nie?
Share
