ISBN: 9780799385526 | Published: February 11, 2019 |
Griekse vuur Omnibus
Griekse vuur Omnibus
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Griekse vuur - Dina Botha
Athena is hoof van 'n eksklusiewe meisieskool. En die omgekrapte man wat haar op 'n stormagtige aand in haar kantoor besoek om oor sy dogter te praat, lyk sowaar soos 'n Griekse god.
Voltooide sirkel - Madelie Human
Sewe jaar nadat Riette se tweelingsus sterf by die geboorte van haar baba, kom die kind se pa na haar soek. Nou eers! Moet hy nou regtig so sagsinnig wees - en so aantreklik ...?
Onvermydelik saam - Elsa Drotsky
Isobeth speel vir een aand sy is Ferdinand se meisie, om 'n ander meisie jaloers te maak. Maar dit word 'n probleem toe sy nie meer kan voorgee nie. En wil Ferdinand nog voorgee? Blykbaar, ja.
Share
