Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799385533 | Published: February 11, 2019 |

Gelyke vennote Omnibus

Gelyke vennote Omnibus

Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Gelyke vennote - Marie-Louise Cronjé
Charlie word 'n boukontrakteur soos haar pa. Manswêreld. Sy moet haarself bewys. En Adam Vrey maak haar lewe moeilik, op baie maniere. Sy sal hom wys! As die vent net nie so aantreklik was nie.

Seemens - Wilreza Smit-Theron
Aan die Wildekus leer die siniese en gerekende joernalis Lilian 'n chirurg ken wat misvormde mense se lewe kom verander. Sy verloor haar hart op hierdie enigmatiese man. Maar sy is nie die enigste nie.

Vallei van verlange - Frances Vermaak
Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena vir Tomas wat ook daar gaan vakansie hou. Iets in sy donker oë vang haar vas. Toe sy geheim bekend raak, betrap dit haar onkant.

View full details