Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799385632 | Published: August 29, 2017 |

Hart van 'n man

Hart van 'n man

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Kiara weet feëverhale bestaan nie. Dít het sy aan vadersknie geleer. Daarom vermy sy mans soos die huislike Liam wat 'vir altyd' beloof. Haar hart stem egter nie saam nie, want Liam maak vreemde verlangens in haar wakker. Is hy die een na wie sy onbewustelik soek?

View full details