Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799385724 | Published: February 11, 2019 |

Onwelkome geskenk Omnibus

Onwelkome geskenk Omnibus

Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Onwelkome geskenk - Madelie Human
Marile vertrou glad nie die Werner-vent wat met haar oupa konkel en haar kniee lam maak nie. Hy is immers net nog een van die mans wat in haar geld belangstel. Of maak sy 'n fout?

Instaanmeisie - Cecilia Nortje
Olivia staan vir haar identiese tweelingsussie in as haar kêrel se meisie. Dis nie net 'n gewaagde speletjie nie; daar kan harte breek. Dit kom Olivia gou agter, maar nie gou genoeg nie.

Skaakmat vir hom - Frenette van Wyk
Lavanda is in ekstase omdat sy saam met Roland Renin in Monaco kan wees vir die Grand Prix-wedren. Toe ontmoet sy Zanze Ruveix, die raaiselagtige donkerkopman wat sy nog net op televisie en koerantfoto's gesien het.

View full details