Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799385748 | Published: February 11, 2019 |

Perfekte formule Omnibus

Perfekte formule Omnibus

Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Perfekte formule - Elsa Winckler
Elena is pas aangestel as die laboratoriumanalis in 'n wynkelder. Ervaring het sy nie, maar sy moet gou leer want hier moet alles vinnig gebeur. Veral vir een man moet sy bontstaan: die onweerstaanbare, humeurige wynboer met die karamelbruin oe. Elena dans egter nie na sy pype nie en maak geen geheim daarvan dat sy nooit op 'n plaas sal aard nie. Buitendien sal dit nooit tussen hulle werk nie want hy verkies 'n meisie met ervaring, en Elena het nog nooit eens 'n vaste verhouding gehad nie. En tog, ervaring op die gebied van die liefde kan blykbaar verbasend maklik opgedoen word ...

Liefdesdroom - Mari Roberts
Tascha verloor tydens 'n werkvakansie op 'n idilliese Griekse eilandjie haar hart en besluit om by die man te bly. Hierdie Griek sal anders as ander mans wees, sy weet dit net ...

Droomseisoen - Alexa Steyn
Sandra herstel nog van haar egskeiding toe die onweerstaanbare skrywer met die wind in sy hare haar op Elsiesbaai se strand vind. Maar dis regtig te gou, te intens. En wat van daardie ander vrou?

Author Elsa Winckler

Author Mari Roberts

Author Alexa Steyn

View full details