ISBN: 9780799385779 | Published: February 11, 2019 |
Liefdestango Omnibus
Liefdestango Omnibus
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Liefdestango - Dirna Ackermann
Dané se jeugliefde het agtien jaar gelede net padgegee nadat haar ma hulle verhouding verbied het. Nou is hy terug en hy en Dané moet weet wat die beletsel op hulle liefde dan is.
Die nuwe vennoot - Dina Botha
Milan verseg om haar aandeel in die maatskappy te verkoop aan Evan, wat sy glad nie ken nie. Sy verdink hom buitendien van knoeiery. Maar sy vind die arrogante vent onweerstaanbaar ...
Papierpop - Marietjie Welgens
Tien jaar gelede was Nicolaas die liefde van Shauna se lewe. Toe het sy gevlug van sy oordele en die vernedering. Maar noudat hy terug is in haar lewe, sal sy haar op hom wreek.
Share
