Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799385816 | Published: October 10, 2017 |

Hoe die liefde werk

Hoe die liefde werk

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

In Londen sit Wilmien die orige 'Batman' en sy pel mooi op hul plek. Hoe durf hulle haar op haar rokkie en hoëhakskoene takseer? Terug op eie bodem kry sy 'n skok: Batman van die moltrein is haar nuwe baas se seun.

Author Annarie Linde

View full details