1
/
of
1
ISBN: 9780799387018 | Published: January 30, 2018 |
Blameer die skoenlapper
Blameer die skoenlapper
Author:Elsa Winckler
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Josh het nie hiervoor gevra nie. Hy neem vroumense uit en hy hou van hulle. Sodra hulle oor babatjies begin koer en vassteek voor juwelierswinkels, groet hy egter. Maar nou het hy Catharien ontmoet en hy wil bly …
Hierdie is 'n Romanza met ongelooflike diepte. Dis ook een van die mees romantiese liefdesverhale wat in 'n lang tyd verskyn het.
Author Elsa Winckler
Share
