ISBN: 9780799387346 | Published: February 11, 2019 |
Kaalvoetbruid Omnibus
Kaalvoetbruid Omnibus
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Kaalvoetbruid - Madelie Human
Voor die kerk pluk Anel haar bruidskoene uit en hol. Tot in haar erfhuisie in Knysna. Kunskenner Gustav Kemp ontdek haar kunswerke en sy moet vasstaan - dis net 'n rookskerm om haar ouma se kunsskatte te bekom.
Alles vir jou - Salome Schutte
Pixie se liefde vir die blonde reus wat na jare weer haar lewe betree, is gedoem. 'n Vete wat jare gelede tussen hulle ouers ontstaan het, trek 'n streep deur 'n toekoms saam.
Kolkende emosies - Rika du Plessis
Walda brand steeds 'n kersie vir haar eksverloofde maar sy weet nie eens waar om hom op te spoor nie. Toe sy hom onverwags raakloop, herken hy haar nie. Vermakerigheid? Of herken hy haar werklik nie ...?
Share
